⭐ Die Hartklop van die Huis

Die Punt

Die sentrale ontmoetingsplek waar almal kan gesels, deel en verbind. Die sitkamer van ons digitale huis.

0+
Aktief vandag
24/7
Oop vir gesels
Besoek Die Punt β†’

πŸšͺ Die Kamers van die Huis

Elke kamer bied iets unieks β€” verken gerus!

πŸ“°

Die Koerant

diekoerant.online

Ons nuuskamer. Satirieke nuus, menings en stories wat saak maak β€” met 'n Afrikaanse smaak.

● Aktief
27 artikels gepubliseer
πŸ“»

Die Radio

dieradio.co.za

Ons musiekkamer. Luister na Afrikaanse radiostasies, ontdek nuwe kunstenaars en geniet die ritme.

◐ Binnekort
2 stasies gereed
🎨

Die Kunstenaar

diekunstenaar.co.za

Ons ateljee. 'n Tuiste vir musikante, sangers en kunstenaars om hulle werk te deel en gehoor te word.

◐ Binnekort
0 kunstenaars
✍️

Die Skrywer

dieskrywer.co.za

Ons biblioteek. Vir skrywers, digters en storievertellers β€” deel jou woorde met die wΓͺreld.

◐ Binnekort
0 skrywers
πŸ—³οΈ

Die Stem

diestem.online

Ons stemkamer. Nomineer jou gunsteling sangers en videos, en stem saam vir die beste Afrikaanse talent!

◐ Binnekort
🎬

Die Fliek

Die Ongetemde Stem

Ons bekroonde dokumentΓͺr "Die Ongetemde Stem" β€” 'n film wat pryse oorsee gewen het. Kyk dit gratis en ondersteun ons werk.

πŸ† Bekroond
πŸ“Œ 🎸 πŸ“Œ 🎀 πŸ“Œ 🎹 πŸ“Œ πŸͺ• πŸ“Œ 🎻 πŸ“Œ πŸ₯ πŸ“Œ 🎺 πŸ“Œ
🧺

Die Wasgoedlyn

Waar Afrikaanse musiek te droog gehang word

Ons langslopende projek waar ons talentvolle musikante opneem en verfilm wat oorspronklike Afrikaanse musiek maak. Van die agterplase tot die wΓͺreld.

🎬 Besoek wasgoedlyn.co.za β†’